Luister na ons Stasie!

West coast vibes radio

Die stem van Kleinsee – uit stof, diamante en afstand.

Ons is ’n nuwe aanlyn radiostasie gebore aan die Weskus, waar stories leef, musiek verbind en Kleinsee se hart weer hoorbaar word.

Oggend Vibes
Middag Vibes
Legends Vibes
All Day Vibes

Luister van enige plek in SA of die wêreld.


Aarboor Drilling

Aarboor Drilling is 'n Suid-Afrikaanse maatskappy wat spesialiseer in boorgatboorwerk vir kommersiële, boerdery- en prospekteringsbehoeftes. Hulle help kliënte om water te vind deur diep in die aarde te boor met behulp van gespesialiseerde boorplatforms. Hulle bied dienste van boorwerk tot pompinstallasie, met die doel om waterskaarsteprobleme op te los met betroubare, selfonderhoudende waterbronne.

Doloreze Seespens

Doloreze Seespens is n spen/winkel in kleinsee wat   vars vis, prawns, mossels, see kos  en enige crumbed chicken produk eñ ook kerrievis verkoop. Altyd vars en lekker

JAC Telecoms

JAC Telecoms is 'n Suid-Afrikaanse internetdiensverskaffer en 'n wêreldwye telekommunikasie-alliansie wat op volhoubaarheid fokus. Hulle doen kantooroutomatisering, internet, hardeware en digitale dienste. Alles wat jou besigheid benodig, kan hulle bied.
Search